The Sound Image Blog

The Sound Image Blog

Client feedback for Sound Image

Client feedback for Sound Image

Sunday, January 10, 2016

Mertech Services Year-end Function - Cavalli Estate - 4th Dec 2015


Hi Dorette

Baie dankie vir ‘n puik span musikante!

Hul musiek was uitstekend en absoluut perfek vir dit wat ons benodig het vir die aand!

Almal het dit geniet en hul gekomplimenteer op die smaakvolle musiek – well done!!

Ek kan hul beslis aanbeveel!!

Geniet die feestyd wat voorlê en alle sterkte vir 2016!

Groete

Mi-Jeanne Kotze

Kind words of appreciation from another happy client in response to the Sound Image Trio,  received via music agent Dorette.

No comments: